Meer oor ons


BIRD BUDDIES is `n groot voelpark in Vereeniging  in Unitaspark gelee.

Die voelplaas is gestig in 1999.

Ons koop en verkoop alle eksotiese voels en al die toebehore wat daarmee saam gaan.

 

 

Dit was van kleins af `n droom van Jan-Hendrik van Rooyen  om n voelpark te besit en die droom het `n werklikheid geword in 1999. Jan-Hendrik het ten volle sy droom uitgeleef. Jan-Hendrik is in 2006 oorlede.Jan-Hendrik sal altyd onthou word vir sy liefde en kennis van voels.

 

Sy vrou Marna bou voort op sy droom .

Bird Buddies het ook van perseel verander ons is nou oorkant Brandmuller kwekery en nie meer binne in die kwekery nie.

Kom besoek ons by ons NUWE EN BETER  perseel by Dave Nourse straat nr 6  Unitas Park.Ons sien uit daarna om u te ontmoet.

Ons is verskaffers van n groot verskeidenheid saad teen die beste pryse in die Vaal driehoek.

Ons hou ook die volgende produkte aan:

Montego

bow wow

medisyne

hokke klein en groot

Daro se produkte

Avi Plus

Marltons

Real Pet

Elite Pet.

DR Blunden besoek ons ook elke ses weke om die geslagte van die voels vas te stel en vir die knip van voelsse bekke, vlerke en naels.Dit is altyd n lekker dag waar ou en nuwe vriende mekaar ontmoet om oor die voels te gesels wat ons almal na aan die hart le.

Die personneel van Bird buddies wil ook net al die bestaande kliente bedank vir al hul ondersteuning deur al die jare en nuwe kliente nooi om van ons dienste gebruik te maak.