Bird Buddies verkoop `n groot verskeidenheid saad,medisyne hokke avi-plus, daro en marltons produkte en nog vele meer  teen die heel beste pryse in die Vaaldriehoek en het ook die grootste verskeidenheid voels beskikbaar van `n budgie tot `n macaw.
 
OOR ONS
Kom besoek ook ons babakamer waar u met die babavoels in `n ontspanne atmosfeer kan speel.
 
Die vriendelike personneel van Bird Buddies gee ook gratis raad oor die broei van voels en die
versorging daarvan. Naels en vlerke word ook gratis vir die publiek gedoen.Ons sien uit daarna om
u tot diens te wees en u te ontmoet